Slagter Borg Sokkertruie Vir Hessequa United Legends
Slagter Borg Sokkertruie Vir Hessequa United Legends
RIVERSDAL NUUS - Op Maandag 7 Julie het die eienaar van JC Slaghuis, Anton Swart, sokkertruie aan Hessequa United Legends tydens n spesiale geleentheid by sy winkel in Riversdal oorhandig. Die