Koerante En Plastiek Kry Nuwe Lewe Met 'groen' Modevertoning
Koerante En Plastiek Kry Nuwe Lewe Met 'groen' Modevertoning
GEORGE NUUS - Die koppe gaan draai wanneer leerders van verskeie skole in die omgewing gaan wys wat hulle met herwinbare materiale kan doen. Daar word met mening geknip en ontwerp vir n modevertoning