HESSEQUA NUUS - Landbouers in die Hessequa-gebied sal nie meer water van die munisipaliteit vir landboudoeleindes kan koop nie. Die besluit volg nadat damvlakke tot krities lae vlakke gesak het.
Recommended For You
Disclaimer: We are a news aggregator. See full disclaimer here.