GEORGE NUUS - Leerders en onderwysers van Carpe Diem skool is in die wolke met hul splinternuwe klaskamers wat na n verwoestende brand verlede jaar ten volle herbou is. Twee groot klaskamers