Langenhoven, Heidelberg, Hoer Landbouskool Oakdale En Kairos Behaal Skitterende 100

1 Hour(s) Ago    👁 51
langenhoven heidelberg hoer landbouskool oakdale en kairos behaal skitterende 100
RIVERSDAL NUUS - Hoerskool Langenhoven het sopas bekend gemaak dat hul Klas van 2025 n 100-slaagsyfer behaal het. Die skool se leerders het 16 A-gemiddeldes en 28 B-gemiddeldes behaal.
Disclaimer: We are a news aggregator. See full disclaimer here.