Kwilt-werksessie Beloof Kreatiwiteit, Koffie En Kuier

4 Days(s) Ago   👁 39
kwiltwerksessie beloof kreatiwiteit koffie en kuier
STILBAAI NUUS - Die Stilbaai Kwiltgroep bied Donderdag 2 Julie n gesellige werksessie oor kwiltwerk by die Stilbaai-rolbalklub aan. Die werksessie begin om 09:00 en beloof n oggend vol kreatiwiteit,