14 Dae Om Plaasdiere Uit Woonbuurt Te Verwyder

12 Hour(s) Ago    👁 1
14 dae om plaasdiere uit woonbuurt te verwyder
GEORGE NUUS - n Groepie kleinboere wat in Loerie-singel op die rand van die New Dawnpark-woonbuurt in Pacaltsdorp vee aanhou, moet al hulle vee verwyder in opdrag van die George-munisipaliteit.
Disclaimer: We are a news aggregator. See full disclaimer here.