Ministeriele Besoek Aan Hessequa-verkeersdepartement: Alles Op Koers!
Ministeriele Besoek Aan Hessequa-verkeersdepartement: Alles Op Koers!
RIVERSDAL NUUS - Die Hessequa Verkeersdepartement het Vrydag, 11 Julie, spesiale besoek ontvang van die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku. Die doel van die besoek was om die implementering