Katte Afgemaai Deur Gifdoder In Bos En Dal

3 Hour(s) Ago    👁 51
katte afgemaai deur gifdoder in bos en dal
GEORGE NUUS - Diereliefhebbers in Braambosstraat, Bos en Dal, is in skok nadat n klomp katte glo in die laaste paar maande deur n buurman vergiftig is. Hulle waarsku dat die gif wat gebruik word,
Disclaimer: We are a news aggregator. See full disclaimer here.