Buitelanders Sonder Dokumentasie En Gevaarlike Wapens Geidentifiseer
Buitelanders Sonder Dokumentasie En Gevaarlike Wapens Geidentifiseer
RIVERSDAL NUUS - Tydens n gestruktureerde misdaadvoorkomingsoperasie op Donderdag 8 Mei het lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens SAPD onder leiding van sers. JM Spangenberg van die