Bouramp Paramedici Vertel Van Skok, Verlies En Emosionele Wipplank
Bouramp Paramedici Vertel Van Skok, Verlies En Emosionele Wipplank
GEORGE NUUS - Ten spyte daarvan dat hulle bykans daagliks met grutonele werk, is die Victoriastraat-bouramp n voorval wat die stad se ER24-paramedici nog lank sal bybly. Hulle was eerste op die